Basic Hints for Interaction with a Person with a Disability

The Golden Rule: Ask the Person with the Disability
Sourced from the Western Cape Association for People with Disabilities website.

ENGLISH

AFRIKAANS

XHOSA

Do not lean on, or touch a person’s wheelchair – it is part of their personal space. Moenie op die betrokkene se rolstoel leun en/of ongevraag daaraan raak nie – ‘n rolstoel vorm deel van sy/haar persoonlike ruimte Musa ukungqiyama, okanye uphathe isitulo esinamavili somntu – siyinxalenye yobuyena.
Always speak to the person with the disability and not to the person accompanying them. Praat altyd met die person met ‘n gestremdheid en nie met hul metgesel nie. Thetha nomntu lo ulimele ngomzimba, hayi umntu ahamba naye.
When talking to a wheelchair user, sit on a chair in order to sit at their eye level. If you have to stand, stay at a distance so that the person does not strain his/her neck. Wanneer jy met iemand in ‘n rolstoel kommunikeer, gaan sit voor die betrokkene op ‘n stoel om sodoende (op dieselfde vlak) oogkontak te bewerkstellig. Indien jy wel vanuit in ‘n staande posisie met die betrokkene moet kommunikeer, maak seker daar is genoeg ruimte tussen julle. Dit sal voorkom die betrokkene sy/haar nek van onder na bo moet buig – wat onnodige stremming op die nekwerwels/ruggraat sal verminder Xa uthetha nomntu ohleli kwisitulo esinamavili, hlala esitulweni ukuze amehlo enu abe kumgangatho omnye.Ukuba kufuneka umile, ima qelele ukuze umntu angakruni intamo yakhe.
Never ask a wheelchair user to hold items, e.g. coats. Do not put your drink, for instance, on the desktop attached to someone’s wheelchair. Moet nooit aan iemand in ‘n rolstoel vra om items vas te hou nie – die vrylike gebruik van sy/haar arms en hande, is van kardinale belang.Vermy die gewoonte op items soos glase (en dies meer) op die kateder, wat aan die voorkant van ‘n rolstoel monteer is, neer te sit. Ungaze ucele umntu ohleli esitulweni esinamavili ukuba abambe izinto, umzekelo – idyasi. Musa ukubeka isiselo sakho kwitafilana encanyatheliswe kwisitulo esinamavili somntu.
Do not push a person’s wheelchair without their permission. Moet nooit ongevraag iemand in ‘n rolstoel (van agter af) begin stoot nie. Musa ukutshova isitulo esinamavili somntu ngaphandle kwemvume yakhe.
Be prepared to offer assistance to persons with limited hand, wrist or arm function. Stel jouself beskikbaar om iemand wie se hand-, gewrig-of armfunksie beinvloed is te ondersteun – slegs soos en wanneer dit benodig word. Ungabanceda abantu abangakwazi kakuhle usebenzisa izandla, isihlahla okanye ingalo zabo.
People using canes or crutches need their arms to balance themselves, so never grab the person. Moenie aan iemand, wat ‘n kierie of ‘n kruk gebruik, se arm/liggaam vat nie – dit kan die betrokkene se balans negatief beinvloed. Abantu abasebenzisa iintonga, baxhathisa ngengalo zabo, musa ukumxhakamfula umntu.
Place items within a wheelchair users reach. Plaas items altyd binne die reik afstand van die rolstoelgebruiker. Beka izinto kwindawo afikelela kuyo umntu ohamba ngesitulo.
Pulling out or pushing in a chair may present a problem. Always ask before offering help. Die algemene hantering van ‘n rolstoel kan ‘n groot uitdaging vir betrokkenes wees – stel jouself dus beskikbaar om in die verband te ondersteun. Ukutsala okanye ukutshova isitulo somntu, oko kungadala ingxaki. Qala ubuze phambi kokuba ucele ukunceda.
Put out mats on slippery floors for persons using canes or crutches, although people using wheelchairs prefer floors without mats. Die oppervlakte van gladde vloere kan deur middel van matte bedek word. Matte kan die mobiliteit van diegene wat krukke/kieries gebruik, aansienlik verbeter. Los matte kan baie gevaarlik wees, omdat mense sevoete maklik daaraan kan vashaak.

In die algemeen verkies rolstoelgebruikers dat vloere nie met matte bedek word nie, want dit bemoeilik hul mobiliteit.

Beka imethi kwimigangatho etyibilikisayo wenzele abantu abasebenzisa iintonga, nangona abantu abasebenzisa isitulo esinamavili bekhetha imigangatho engenazimethi.

http://www.wcapd.org.za/index.php/community-awareness/

 

 

 

 

 

 

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *